Sondagblues op ’n Saterdag

SALIGE SONDAG MET ANNELIESE BURGESS

Sondagblues op ’n Saterdag

ANNELIESE BURGESS sê as Sondagblues 'n parfuum was, sou sy dit beskryf as een met topnote van gekneusde aarbei en roos en hartnote van lanolien en stofpad, vloerpolitoer, vuur en verlange. Sy gee ook haar gebruiklike aanbevelings oor alles en nog wat, en deel 'n gedig wat hierdie week in haar hart gelê het.

Goeiemôre vriende

Gister, asof dit Sondag is, kry ek ewe skielik weer die blues. Ek het oor die jare my immuniteit daarteen opgebou met 'n paar slim truuks, maar daar oorkom dit my nou die dag (by 'n verkeerslig in Malmesbury van alle plekke).

Uit die bloute kom lê dit soos 'n kleed oor my. Ek probeer die gevoel ontleed...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.