Oor die Springbokke en traffic cops

SALIGE SONDAG MET ANNELIESE BURGESS

Oor die Springbokke en traffic cops

ANNELIESE BURGESS is ondanks haar effense rugbybabbelas opreg dankbaar vir die balsem wat die Springbokke se sukses vir ’n nerfaf nasionale psige geword het. Sy skryf ook oor gewone Suid-Afrikaners se goedheid, en deel ’n gedig en aanbevelings oor wat om te lees, kyk, luister en kook.

  • 29 Oktober 2023
  • Daagliks
  • 5 min om te lees

Goeiemôre 

Ek het my stem weggeskreeu gisteraand. En ek’s ook minstens twee jaar ouer as wat ek gisteroggend was. En ek het ’n fyne, kleine babbelas. Kollega Jeff Rankin het beheer verloor oor die diepte van die doppe wat hy gegooi het soos wat die wedstryd se minute begin aftik het (en die res van ons nie meer omgegee het wát ons drink nie, want ons senuwees was so op).

Daar is ’n magic aan Siya Kolisi en Rassie Erasmus en Jacques Nienaber se rugbyspan wat veel dieper as rugby lê. Ons het dit al baie gesê. Hulle sukses is balsem vir ons nerfaf nasionale psige. Hulle verteenwoordig die beste wat ons kan wees. Die uitmuntendheid waartoe ons in staat is. En die eenheid. En samewerking. En, om eerlik te wees, die liefde wat ons vir mekaar kan hê...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.