Die klank van stilte

SALIGE SONDAG MET ANNELIESE BURGESS

Die klank van stilte

ANNELIESE BURGESS vertel van twee wonderlike boeke oor stilte. En onthou die heiligheid van 'n berghut in die berge van Barkly-Oos. Sy het ook weer 'n gedig wat in haar hart kom lê het en 'n paar dit-en-dat-aanbevelings.

Goeiemôre

Bête noire. Die uitdrukking geval my. Elegant. Effe misterieus. 'n Bietjie eksoties. Die direkte vertaling uit Frans is “swart dier" en dit verwys natuurlik na 'n hewige afkeer van iets of iemand hê.

Ek het 'n baie lang lys bêtes noires, maar heel bo-aan is geraas. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.