Oor teddiebeer-sonneblomme en ’n moordkuil van jou hart maak
SALIGE SONDAG MET ANNELIESE BURGESS

ANNELIESE BURGESS sê sy't al as 'n klein meisietjie geleer ‘om die vrede te bewaar'. Sy vertel van die kosmos en teddiebeer-sonneblomme in haar somertuin en deel 'n gedig uit Gaza. En daar is ook die gebruiklike dit-en-dat-aanbevelings.
EK was 'n week weg in Kaapstad en Johannesburg vir vergaderings en ander goeters en ek was gister pateties dankbaar om terug by die huis te wees. Spesifiek by my tuin. My dahlias het ontplof, pienk en wit en oranje opslag-kosmos dwarrel oral en my teddiebeer-sonneblomme is 'n verrassing en wonder.
In my groentetuin staan die basiliekruid enkelhoogte. Ek het uiteindelik reggekry dat 'n paar dilleplantjies vat (ek verstaan nie hoekom ek so daarmee sukkel nie), die grenadillas blom en ek het my eerste handvol aarbeie gepluk...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Deel
Goeiemôre

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Anneliese Burgess
JoernalisAnneliese Burgess is 'n voormalige mederedakteur van Vrye Weekblad. Sy is aangewys as algehele wenner van die 2023 ATKV-Mediaveertjie vir ondersoekende joernalistiek.