’n Ongeldige koning, snotjantieties en sjeef in die koffie

DINSDAG MET DEBORAH STEINMAIR

’n Ongeldige koning, snotjantieties en sjeef in die koffie

DEBORAH STEINMAIR hou haar uit die boekresensie-modderbad, WILLEM KEMPEN hoop Dan Marokane weet waarvoor hy hom inlaat, en soos gewoonlik is daar sewe goed wat jy vandag wil weet.

  • 12 Desember 2023
  • Daagliks
  • 7 min om te lees

Goeiemôre!

1. Die hooggeregshof in Pretoria het pres. Cyril Ramaphosa se amptelike erkenning van Misuzulu kaZwelithini as koning van die Zoeloes ongeldig verklaar. Die hof het bevind dat Ramaphosa se besluit onregmatig en ongeldig was.

2. Zandile Mafe, die man wat daarvan beskuldig word dat hy die parlement aan die brand gesteek het, is ongeskik verklaar om verder tereg te staan...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.