Kom ons klap die hande en raak onbedaarlik aan die lag

DONDERDAG MET MERCY

Kom ons klap die hande en raak onbedaarlik aan die lag

MERCY KANNEMEYER hoop Suid-Afrikaners kan vanjaar meer redes vind om in die land te bly. WILLEM KEMPEN wonder wie die bose kringloop van aanval en vergelding in die Midde-Ooste kan stopsit, en daar is weer sewe goed wat jy vandag wil weet.

  • 04 Januarie 2024
  • Daagliks
  • 7 min om te lees

Goeiemôre!

1. Die Proteas is gister op Nuweland in Kaapstad vir 'n liederlike 55 lopies uitgehaal in hulle eerste beurt van die tweede toets teen Indië. Dit is die Suid-Afrikaners se laagste beurttelling op 'n tuisveld sedert die einde van isolasie, het News24 berig.

2. Verskeie onlangs gegradueerde dokters en radiografiste in die Noord-Kaap wag nog om vir hulle gemeenskapsdiens geplaas te word omdat die provinsie glo nie geld het daarvoor nie, het News24 berig. Hulle was veronderstel om op 1 Januarie te begin werk. Die nasionale departement van gesondheid het gesê die situasie kry dringende aandag...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.