“Ons is klaar met Suid-Afrika. Hier is vir ons kinders geen toekoms meer nie. Ons gaan die pad vat.”
Dit is die onverwagse boodskap wat ek gister van 'n nabye familielid kry. Hy is 'n empatiese en mededeelsame mens en 'n goeie landsburger, nie 'n rassis of reaksionêr nie. En hy is 'n knap entrepreneur.
En daar spook die ou-ou draaiboek van gly-of-bly weer in my gedagtes. Is die suidpunt van Afrika 'n plek vir blekes soos ek, mense van meestal Europese herkoms? Ek is lief vir my land, maar is my land nog lief vir my? En: is Suid-Afrika onafwendbaar op die afdraandepad na 'n mislukte staat en raskonflik?..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
MAANDAG MET MAX
Gly-of-bly: dís hoekom ek hiér wil oud word
Ek is lief vir my land, maar is my land nog lief vir my? vra MAX DU PREEZ.
Deel
“Ons is klaar met Suid-Afrika. Hier is vir ons kinders geen toekoms meer nie. Ons gaan die pad vat.”
Dit is die onverwagse boodskap wat ek gister van 'n nabye familielid kry. Hy is 'n empatiese en mededeelsame mens en 'n goeie landsburger, nie 'n rassis of reaksionêr nie. En hy is 'n knap entrepreneur.
En daar spook die ou-ou draaiboek van gly-of-bly weer in my gedagtes. Is die suidpunt van Afrika 'n plek vir blekes soos ek, mense van meestal Europese herkoms? Ek is lief vir my land, maar is my land nog lief vir my? En: is Suid-Afrika onafwendbaar op die afdraandepad na 'n mislukte staat en raskonflik?..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.