Sameswerings, leesverleidings en feeste

SATERDAG MET DEBORAH STEINMAIR

Sameswerings, leesverleidings en feeste

Ons boekeredakteur staar by die haasgat af na gek samesweringsteorieë en die eensame mense wat dit aanhang.

Maak vir my ’n tinfoelie-hoedjie

ENIGE opspraakwekkende nuusgebeurtenis gee aanleiding tot haasgek samesweringsteorieë, veral as daar ruimte is vir verwarring oor wat regtig gebeur het.

Nuwe teorieë steek oornag kop uit. Markus Jooste is nie dood nie, het ek onlangs gehoor. ’n Narsis begaan mos nie selfdood nie. Dit was ’n fynbeplande set. Hy is op vrye voet, ondergronds...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.