In herinnering aan herinnering

SALIGE SONDAG MET ANNELIESE BURGESS

In herinnering aan herinnering

Oor die perfekte naweek, en die perfekte boek wat sy in die donker oggendure in die bad in haar tuin gelees het. En natuurlik ook 'n gedig en 'n klompie aanbevelings oor wat om te lees, kook en luister.

Goeiemôre

Die seisoen het gedraai. Dit is my gunsteling-tyd van die jaar. Die selfvertroue van somer maak plek vir die tentatiwiteit van herfs. 'n Oorgang. Daar is 'n snerp in die lug en die lig is meer skugter. Vanoggend plooi die lug soos 'n Turner-skildery. Romerige wolke omsoom met grys. Inmekaarvloeiend. Ongedefinieer. Geborduur met die sagte melkerige glim van 'n nuwe dag.

Ek tap stomende water in my bad in die tuin en gooi roosolie in. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.