Oor Beyoncé, oom Chris Blignaut en Kerkorrel

MAANDAG MET MAX

Oor Beyoncé, oom Chris Blignaut en Kerkorrel

MAX DU PREEZ meen Suid-Afrika het 'n nasionale Voëlvry nodig om ons nasionale psige te lig.

Musiek is die antwoord. Op baie vrae. Dis die beste medisyne. Vir die meeste geesteskwale.

Ek is die laaste week of so gedwing om na my eie verhouding met musiek te kyk. Toe word dit 'n konyngat waarin ek amper verdwaal het.

Dit het begin toe een van my vroegoggend-leesplekke, bbc.com, se hoofstorie dié week was dat Beyoncé 'n country-album uitgereik het. 'n Swart vroulike rock-ster en country-musiek?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.