Tel jou seëninge, Suid-Afrika, tel hulle een vir een

MAANDAG MET MAX

Tel jou seëninge, Suid-Afrika, tel hulle een vir een

MAX DU PREEZ skryf oor sy dankbaarheid oor ons vreedsame oorgang na demokrasie terwyl 'n volksmoord in Rwanda gewoed het.

Terwyl ons hier in Suid-Afrika dié maand die dertigste herdenking van ons demokrasie vier, dink die mense van Rwanda terug aan die verskriklike volksmoord wat op 6 April 1994 begin het, net voor ons verkiesing gehou het.

Die burgeroorlog tussen die noorde en die suide van Jemen het ook in April 1994 begin. En die vrede daar is steeds nie herstel nie.

Ook die mense van Bosnië-Hercegovina onthou vandag die bloedige burgeroorlog wat in 1994 steeds gewoed het. Meer as 100 000 mense is in dié oorlog dood...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.