Sekere gebeure leef helder in jou kop voort, selfs twintig jaar later. Soos die aand in die teater met Mama, Dadda, Johnnyboy en die sangoma.
Dramakunde was my hoofvak. Ek wou teaterresensent word. Iets verruimend en verhelderend oorval my (dikwels) in ’n donker ouditorium. Die lewe balanseer op ’n mespunt en onsegbare waarhede huiwer aan die rand van my bewussyn. Dan lê ek in die nag wakker en tas na woorde om die ervaring te beskryf...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
SATERDAG MET DEBORAH STEINMAIR
Steek jou filantropie in jou wit gat, kultuurtante!
Ons boekeredakteur vertel van die dag toe sy ’n sektariese evangelis vir die teater was, te midde van ’n dooie krap wat ten hemele stink.
Deel
Breek ’n been!
Sekere gebeure leef helder in jou kop voort, selfs twintig jaar later. Soos die aand in die teater met Mama, Dadda, Johnnyboy en die sangoma.
Dramakunde was my hoofvak. Ek wou teaterresensent word. Iets verruimend en verhelderend oorval my (dikwels) in ’n donker ouditorium. Die lewe balanseer op ’n mespunt en onsegbare waarhede huiwer aan die rand van my bewussyn. Dan lê ek in die nag wakker en tas na woorde om die ervaring te beskryf...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Deborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.