Die reënboognasie het ’n nuwe daeraad nodig

MAANDAG MET MAX

Die reënboognasie het ’n nuwe daeraad nodig

MAX DU PREEZ bepeins ras en klas hier aan die sonnige suidpunt.

Is ons nog die “reënboognasie”? Was ons ooit?

Dié benaming is so drie dekades gelede deur wyle aartsbiskop Desmond Tutu gepopulariseer. Dit het die meeste van ons 'n warm gevoel om die hart gegee.

Maar Thabo Mbeki het aan die einde van die Mandela-era al dié reënboog as 'n mite afgemaak. Suid-Afrika is 'n land met twee nasies, het hy in 1998 in die parlement gesê, die een wit en welgesteld, die ander swart en verarm...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.