Die bloedige oorlog wat ons skaars ’n oog laat knip

DINSDAG MET ANESCA SMITH

Die bloedige oorlog wat ons skaars ’n oog laat knip

ANESCA SMITH wonder hoe die landskap van voortgesette geweld teen vroue wêreldwyd verander kan word.

DAAR is één oorlog waaraan ons al so gewoond geraak het, dat ons skaars ’n oog knip as ons syfers oor die getal slagoffers sien. En dit is die oorlog teen vroue.

Maar so nou en dan sal ’n voorval die probleem weer skerp onder die openbare aandag bring, soos die naweek se skokkende nuusbeelde uit Amerika van die Amerikaanse rapper en musiekbaas Sean “Diddy” Combs, wat sy eks op walglike wyse in 'n hotel mishandel.

Op die uitgelekte beelde van die hotel kan gesien word hoe Didddy – met net ’n klein wit handdoek om die lyf – sy eks, die R&B-sanger Cassandra Ventura, in ’n hotelgang agterna sit, op die grond gooi en hardhandig begin slaan en skop. Die wit handdoekie wat hy so vasklou? Dié gebaar van fatsoenlikheid en selfrespek in die paar sekondes voor hy haar begin aanrand, kon hy net sowel laat vaar het. Hy is geen man nie, maar ’n monster...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.