James Selfe sterf; Feinstein gaan teen Britse Arbeider-leier staan

WOENSDAG MET WILLEM

James Selfe sterf; Feinstein gaan teen Britse Arbeider-leier staan

WILLEM KEMPEN wonder of platforms soos TikTok dalk 'n nuwe soort demokrasie verteenwoordig, en daar is weer sewe goed wat jy vandag wil weet.

7 goed wat jy vandag wil weet

 

1. Die DA-veteraan James Selfe is gistermiddag ná 'n lang siekte oorlede. Partyleier John Steenhuisen het in 'n verklaring aan hom hulde gebring en hom “one of the unsung heroes of South African democracy" genoem. Hy was 68...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.