Professionele knuffelaars en palingparing

SATERDAG MET DEBORAH STEINMAIR

Professionele knuffelaars en palingparing

Ons boekeredakteur vertroetel die verlede, vertel van 'n UberEats-fiasko, en deel 'n grappie en die skitterende stories in Vrye Tyd en Boeke.

Gaan weg dat ek na jou kan verlang

Mense wat ek veertig en twintig jaar gelede geken het, kom klop aan wanneer ek nie kan slaap nie. Ek onthou hulle haarfyn, hoor soms die eggo van ’n stem, ’n hees lag.

Daar is vandag ook uitsonderlike mense in my lewe, maar hulle staan te naby – dit sal bloot soetsappig wees om jou vriende een vir een te besing...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.