20 goeters wat my hierdie week gelukkig gemaak het

SALIGE SONDAG MET ANNELIESE BURGESS

20 goeters wat my hierdie week gelukkig gemaak het

ANNELIESE BURGESS deel 'n lys alledaagse goed wat haar hierdie week vreugde gebring het, asook 'n gedig wat tot haar gespreek het en natuurlik haar dit-en-dat aanbevelings.

Goeiemôre

Die sardyne loop. En daarmee wemel dit van wolke seemeeue, sterretjies, duikers en malgasse oor die oseaan. Ek kyk van my stoep af hoe wit voëls in die see plof. Soos presisiemissiele. Dié voëlvertonings is een van die goed wat my hierdie week gelukkig gemaak het.

'n Onderhoud (https://www.pw.org/content/internal_tapestries?article_page=2) met die Amerikaanse digter en essayis Louise Glück het hierdie nuusbrief geïnspireer...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.