Die ANC verdien om die verkiesing te verloor

MAANDAG MET MAX

Die ANC verdien om die verkiesing te verloor

Julle kan maar bid, maar die wind waai wes, skryf MAX DU PREEZ. En dan is daar weer sewe goed wat jy vandag wil weet.

7 goed wat jy vandag wil weet

1. Die lang afwaartse kurwe van die stempersentasie in algemene verkiesings word dalk Woendag omgekeer, met die OVK wat ’n groter opkoms as die 66% van 2019 voorspel.

2. Ronald Lamola, minister van justisie, sê die Ajay Gupta wat saam met sy swaer, Anil Gupta, in Indië gearresteer is oor hulle na ’n bewering ’n bouer tot selfdood gedryf het, is nié een van die berugte Gupta-broers van staatskapingsfaam onder vervolging in Suid-Afrika nie, al is die ooreenkomste met die man agter tralies op ’n foto byna onmiskenbaar...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.