‘Straf ANC vir SAUK-misbruik met 1% van sy stemme’

WOENSDAG MET WILLEM

‘Straf ANC vir SAUK-misbruik met 1% van sy stemme’

WILLEM KEMPEN wonder wat die mense van Parys in Frankryk sou doen as hulle met tipiese Suid-Afrikaanse probleme te doen kry, en daar is weer sewe goed wat jy vandag wil weet.

7 goed wat jy vandag wil weet


1. Die DA en die MK Party het die verkiesingshof gevra om op te tree teen pres. Cyril Ramaphosa vir wat hulle noem sy misbruik van die SAUK om die ANC se eng partybelange te bevorder in 'n toespraak wat Sondagaand uitgesaai is. Die DA wil hê Ramaphosa moet met R200 000 beboet word, en dat die hof 1% van die ANC se uiteindelike aantal stemme as straf wegneem.

2. Nedbank is nie bereid om verantwoordelikheid te aanvaar vir beweerde foute wat dit vir die Guptas se Regiments moontlik gemaak het om geld by Transnet te plunder nie, het Business Day berig. Nedbank het gister gesê die gesprekke hieroor met Transnet het in duie gestort. Die dispuut gaan oor valuta-ruiltransaksies in 2015 en 2016...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.