SA stem in groot getalle; BHP laat vaar vir eers Anglo-bod

DONDERDAG MET MERCY

SA stem in groot getalle; BHP laat vaar vir eers Anglo-bod

MERCY KANNEMEYER wens sy was bietjie minder intens, en daar is daar weer sewe dinge wat jy vandag wil weet.

7 goed wat jy vandag wil weet


1. BHP kon nie teen die spertyd van 18:00 (Suid-Afrikaanse tyd) gistermiddag 'n ooreenkoms met Anglo American se direksie bereik oor 'n bindende aanbod vir 'n oorname nie. Die Australiese groep se bod sou nie sonder die steun van Anglo se direksie kon slaag nie en daar moet nou minstens ses maande verloop voordat 'n nuwe bod gedoen sal mag word.

2. Pres. Cyril Ramaphosa het sy omstrede TV-toespraak van  Sondagaand gister verdedig nadat hy by die Hitekani Primary School in Chiawelo in Soweto gestem het. “All South Africans have been involved in pushing this country forward, and I was very careful to say: ‘All of us South Africans'. But that is a matter that is now subject to the courts, and the less said, even by myself, the better – because, in the end, those that we decided to adjudicate over disputes among us, our judges, are the ones who will pronounce the final judgment on this matter, so let's leave it there."..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.