Waar was dié Cyril die laaste paar jaar?

MAANDAG MET MAX

Waar was dié Cyril die laaste paar jaar?

Die president het 'n waardige toespraak ter ondersteuning van die uitslag van die verkiesing gelewer, en gelyk of hy energiek die leiding gaan neem op die pad na 'n versoenende koalisieregering, skryf MAX DU PREEZ, en daar is sewe goed wat jy wil weet

  • 03 Junie 2024
  • Daagliks
  • 12 min om te lees

7 goed wat jy vandag wil weet

1. Só lyk die finale verdeling van setels in die pasverkose nasionale vergadering: ANC 159, DA 87, MKP 58, EFF 39, IVP 17, Patriotic Alliance 9, VF+ 6, ActionSA 6, ACDP 3, UDM 3, ATM 2, al Jamah-ah 2, Bosa 2, NCC 2, Rise Mzansi 2, Good 1, PAC 1, UAT 1.

2. 'n Konsortium swart sakelui het 'n poging geloods om die 50% aandeelhouding in African Bank wat deur die Reserwebank besit word, te bekom. Die staatsdiens se pensioenfonds besit 25% en vyf groot banke saam die res...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.