Shell verloor Wildekus-appèl: Wat gaan ’n koalisie dáárvan sê?

DINSDAG MET ANESCA SMITH

Shell verloor Wildekus-appèl: Wat gaan ’n koalisie dáárvan sê?

ANESCA SMITH (en Ryan Coetzee) voorspel Suid-Afrika se koalisiepad gaan vol klippers wees. En daar is weer sewe dinge wat jy vandag wil weet.

7 goed wat jy vandag wil weet


1. Die lys ooreenkomste tussen Jacob Zuma en Donald Trump het gister nog 'n bietjie langer geword toe die leier van die MK Party in die Gautengse hooggeregshof in Johannesburg aan die slaap geraak het. Dit was tydens 'n sitting van die verkiesingshof om die dringende aansoek aan te hoor van Jabulani Khumalo, wat aanvoer dat hy onregmatig as partyleier uitgeskop is deurdat vervalste dokumentasie aan die Verkiesingskommissie gegee is. Uitspraak is voorbehou.

2. Die polisie en ander owerhede in KwaZulu-Natal is gevra om hulle sigbaarheid te verhoog nadat boodskappe op WhatsApp en sosiale media gewaarsku het teen moontlike plundering en onrus ná die verkiesing. Die Phoenix Peace and Development Committee het onder meer kommer oor só 'n moontlikheid uitgespreek...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.