Jesus sê: ‘Stuur groete vir Jacob en Cyril!’

DONDERDAG MET BOUWER

Jesus sê: ‘Stuur groete vir Jacob en Cyril!’

BOUWER BOSCH besef sommige dinge is selfs duurder as diesel, en daar is soos gewoonlik sewe dinge wat jy vandag wil weet.

7 goed wat jy vandag wil weet


1. Die rand en Suid-Afrikaanse staatseffekte het gister heelwat veld verloor weens kommer oor watter soort toekomstige bedeling die ANC sou verkies. Die rand het teen vroegmiddag met meer as ’n persent gedaal tot sowat R18,95 vir 'n dollar, die swakste sedert 26 April. Die ANC se woordvoerder, Mahlengi Bhengu-Motsiri, het vroeër aan verslaggewers gesê die “beste opsie" lyk in hierdie stadium na 'n veelparty-regering van nasionale eenheid.

2. Zizi Kodwa het as minister van sport, kuns en kultuur bedank nadat hy soos verwag is in hegtenis geneem is op aanklagte wat verband hou met beweerde korrupsie van R1,7 miljoen. Borgtog van R30 000 is in die Palm Ridge-landdroshof aan hom toegestaan...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.