My voete in Europa, my hart in Afrika

SALIGE SONDAG MET ANNELIESE BURGESS

My voete in Europa, my hart in Afrika

ANNELIESE BURGESS sê daar is iets effe skisofrenies aan die verbintenis wat sy met Europa voel en haar intense band met Suid-Afrika. Veral die afgelope paar weke – met die belangrikste verkiesing in ons land in 30 jaar.

Goeiemôre

Ek reis op 'n trein van Bologna na Milaan. Môre vlieg ek en Laureen Rossouw huis toe uit Italië. En teen die tyd wat hierdie brief in julle e-posbus beland, het ons so pas opgestyg uit Milaan, op pad na Schiphol, en van daar na Johannesburg.

Daar gebeur iets in my kop wanneer ek vir 'n tyd so in die vreemde is en ek hou baie daarvan. Trouens, ek dink dit is een van die groot redes hoekom ek daarvan hou om te reis. Dit bring 'n ander manier van dink. Sekerhede verbrokkel. Haakplekke ontknoop in die lig van nuwe moontlikhede wat in my brein kom nesskop...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.