Kolisi-regering: 2024 kán ons nuwe 1994 word

MAANDAG MET MAX

Kolisi-regering: 2024 kán ons nuwe 1994 word

MAX DU PREEZ dink aan ons nasionale simbool, Siya Kolisi, en maak ’n saak uit dat die DA én die EFF aan die regering van nasionale eenheid moet deelneem. En dan is daar weer sewe goed wat jy vandag wil weet.

7 goed wat jy vandag wil weet


1. Die 34-jarige Gerda Steyn het gister haar derde Comrades gewen en hou nou die rekord in die op- sowel as die af-weergawes van die beroemde marathon. Die Nederlander Piet Wiersma was die manswenner nadat hy verlede jaar tweede was.

2. Die 21-jarige Spanjaard Carlos Alcaraz het gistermiddag op Roland-Garros die jongste speler geword om 'n Grand Slam op al drie soorte tennisbaan-oppervlaktes te wen. Hy het Alexander Zverev van Duitsland met 6-3, 2-6, 5-7, 6-1 en 6-2 geklop. Saterdag het die Pool Iga Swiatek ook geskiedenis gemaak deur haar vierde Franse Ope-vrouetitel te wen. Sy het die Italianer Jasmine Paolini met 6-2 en 6-1 geklop. Nog net drie ander vroue kon al die Franse Ope vier keer wen: Chris Evert, Steffi Graf en Justine Henin...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.