Europa se regses word sterker, en hulle loer vir dié in SA

DINSDAG MET ANESCA SMITH

Europa se regses word sterker, en hulle loer vir dié in SA

Verregse leiers in Europa en Amerika smee fluks bande met regses in Suid-Afrika, skryf ANESCA SMITH. En dan is daar weer sewe goed wat jy vandag wil weet.

7 goed wat jy vandag wil weet


1. Suid-Afrikaanse kleinhandelaars en vakbonde het nuwe maatreëls verwelkom wat dit voortaan vir besighede soos Shein en Temu moeiliker gaan maak om goedere teen 'n laer koste as mededingers die land in te bring. Shein en Temu word daarvan beskuldig dat hulle groot bestellings in 'n klomp kleineres verdeel sodat hulle laer invoerheffings hoef te betaal.

2. Die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente (NSFAS) het gevra dat mense wat blyplek aan studente verhuur, geduldig moet wees en hulle nie dadelik moet uitskop as hulle huurgeld agterstallig is nie. Volgens 'n NSFAS-woordvoerder sal probleme met die uitbetaling van eise meestal teen 18 Junie opgelos wees...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.