Die een ding waarteen álmal moet baklei

WOENSDAG MET WILLEM

Die een ding waarteen álmal moet baklei

WILLEM KEMPEN hoop ons gaan 'n sterk genoeg koalisieregering hê wat sal kan oorlog maak teen ons grootste vyand: werkloosheid. Daar is ook weer sewe dinge wat jy vandag wil weet.

7 goed wat jy vandag wil weet


1. Hamas-leiers het skynbaar 'n VN-resolusie aanvaar vir 'n plan om die oorlog met Israel in Gaza te beëindig. Antony Blinken, Amerikaanse minister van buitelandse sake, het dit 'n “hoopvolle teken" genoem, hoewel bemiddelaars in Qatar en Egipte nog nie teen gisteraand formele antwoorde daaroor van Hamas óf Israel ontvang het nie, het Reuters berig.

2. Hunter Biden is in Delaware skuldig bevind op al drie aanklagte wat verband hou met die onwettige koop en besit van 'n vuurwapen nadat hy in Oktober 2018 op 'n aansoekvorm gelieg het oor sy dwelmverslawing. Die jurie het sowat drie ure lank beraadslaag. Hy is nog nie gevonnis nie. Die president se seun moet in September weer strafregtelik teregstaan, dié keer in Los Angeles op federale aanklagte van belastingontduiking en versuim om sy belasting betyds te betaal...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.