Demokrate begin tande slyp oor wie Biden se plek kan vat

WOENSDAG MET WILLEM

Demokrate begin tande slyp oor wie Biden se plek kan vat

WILLEM KEMPEN meen kunsmatige intelligensie hou groot belofte in, maar beter musiek, beeldende kuns en letterkunde tel nie daaronder nie. Daar is ook weer sewe goed wat jy vandag wil weet.

7 goed wat jy vandag wil weet


1. Die DA sê “diep verdeeldheid in die ANC in Gauteng" is die rede waarom daar teen gisteraand nog nie 'n ooreenkoms oor 'n provinsiale eenheidsregering bereik kon word nie. Dié verdeeldheid maak dit moeilik om al die faksies tevrede te stel én ander partye te akkommodeer, het Helen Zille, die DA se federale voorsitter, gesê.

2. Ses burgerlike organisasies het aan Thoko Didiza, speaker van die nasionale vergadering, geskryf om kapsie te maak teen die moontlikheid dat John Hlophe van die MK Party as een van die parlement se verteenwoordigers in die Regterlike Dienskommissie (JSC) aangewys kan word. Die organisasies is Freedom Under Law, die Council for the Advancement of the SA Constitution, Judges Matter, die Helen Suzman Foundation, Defend our Democracy, en die Ahmed Kathrada Foundation...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.