Pofadders, harige pethkes en ander vreesaanjaende dinge

DINSDAG MET LAUREEN

Pofadders, harige pethkes en ander vreesaanjaende dinge

Jy is bang vir wát?? vra LAUREEN ROSSOUW. Daar is ook weer sewe goed wat jy vandag wil weet.

7 goed wat jy vandag wil weet


1. Die Suid-Afrikaanse regering se “principled solidarity with peoples burdened under the yoke of oppression will not waver", het pres. Cyril Ramaphosa gister in die parlement oor die regering van nasionale eenheid se buitelandse beleid gesê.

2. Die ANC in Johannesburg sê Kabelo Gwamanda van Al Jama-ah gaan in Augustus as burgemeester van die stad bedank. Dit is een van die voorwaardes wat ActionSA gestel het vir dié party se steun aan 'n nuwe metro-regering. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.