SA se Spele begin op wankelrige noot

DONDERDAG MET MERCY

SA se Spele begin op wankelrige noot

MERCY KANNEMEYER gesels oor die omstredenheid met die Mej. Suid-Afrika-skoonheidskompetisie, en daar is weer sewe goed wat jy vandag wil weet.

7 goed wat jy vandag wil weet


1. Die Blitsbokke het Suid-Afrika se deelname aan die Olimpiese Spele gisteraand in Parys met 'n nederlaag van 5-10 teen Ierland in hul poel A-wedstryd afgeskop. Hulle het daarna ook met 5-17 teen Nieu-Seeland verloor.

2. Pres. Joe Biden het gevra dat die Amerikaanse Africa Growth and Opportunities Act (Agoa) spoedig hernu word. Sakelui en politieke leiers uit Afrika beraadslaag tans in Washington DC met Amerikaanse amptenare oor die wet, wat in 2001 ingestel is en kwalifiserende Afrika-lande vrystel van invoerheffings op 'n reeks van duisende goedere. Suid-Afrika is die grootste begunstigde van Agoa, met uitvoere van ongeveer R65 biljoen na die VSA in 2022...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.