Hou bietjie vas die coloured tannie se award, asseblief
DONDERDAG MET MERCY

Die Amerikaners verstaan nie so lekker vir Tyla nie, meen MERCY KANNEMEYER. Gisteraand se kritieke Amerikaanse rentekoers-aankondiging is een van die sewe goed wat jy vandag wil weet.
1. Die Federale Reserweraad het die Amerikaanse maatstaf-uitleenkoers gister met 0,5 persentasiepunte verlaag en ook laat blyk dat 'n nuwe siklus van verdere verlagings nou begin het.
2. Die Amerikaanse koersverlaging asook goeie nuus oor plaaslike inflasie kan beteken dat die Suid-Afrikaanse Reserwebank vandag aankondig dat ons repokoers ook verlaag word. Verbruikersinflasie het in Augustus tot 4,4% op 'n jaarbasis gedaal, wat minder is as die Reserwebank se boonste teiken van 4,5%...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel
7 goed wat jy vandag wil weet

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Mercy Kannemeyer
RubriekskrywerMercy Kannemeyer is 'n skrywer, regisseur, teatermaker, produksiebestuurder en meningsvormer. Sy het drama en teaterstudie aan die Universiteit Stellenbosch studeer, en woon deesdae in Johannesburg.