Gayton, kry vir jou ’n millenniër met ’n pause

DONDERDAG MET MERCY

Gayton, kry vir jou ’n millenniër met ’n pause

MERCY KANNEMEYER leer by die dowes, onder andere, waarom ons ons woorde liewer moet tel en liewer moet onthou, en sewe goed wat jy vandag wil weet voor jy weer vergeet.

Nuut: SA bande met reuse en kernkrag (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2024-10-16-die-sa-bande-met-die-tech-reuse-se-kernkragplanne/)


1. Saru het môre se beplande vergadering in Kaapstad uitgestel waar besluit sou word oor die voorgestelde verkoop van 20% van sy kommersiële regte aan die Amerikaanse Ackerley Sports Group (ASG). Dit is gedoen op versoek van onder andere Gayton McKenzie, minister van sport, kuns en kultuur.

2. Busisiwe Mkhwebane, voormalige openbare beskermer, het uit die EFF bedank nadat sy lank ontken het dat sy sulke planne het. Sy het 'n jaar gelede by die EFF aangesluit nadat sy uit haar destydse pos geskop is...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.