Dis ek in die pienk suit voor die selonsroos

SATERDAG MET DEBORAH STEINMAIR

Dis ek in die pienk suit voor die selonsroos

Kyk jy soms na 'n foto op die internet en herken jouself, en die pynlike oomblik waarin jy vasgevang was? Is daar 'n naam vir die verskynsel? Ons boekeredakteur ooridentifiseer. Onder meer.

Liewe vriende

Ek het veel raakgelees in die Suid-Afrikaanse skrywer Ivan Vladislavić se The Near North wat by my resoneer, wat ’n klokkie dringend laat lui: Ja, só het ek ook al gevoel. Presies so! Dis een van die redes waarom ek lees.

Vladislavić vertel soms wanneer hy verby ’n huis stap of ry, kry hy die oorweldigende gevoel dat hy die huis ken, dat hy al daarin gewoon het. Ek weet! Déjà vu, kompleet met ’n ingewikkelde agtergrondgeskiedenis. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.