SALIGE SONDAG
Erf+grond+broer-dogter is ’n moeilike som
ANNELIESE BURGESS sê haar bly-op-die-plaas-plan het die wind van voor gekry en sy gaan nou die agterklowe van die Karoo verken. Sy deel ook 'n podsending, 'n onderhoud met 'n Britse neurowetenskaplike, 'n video oor 'n vrou en haaie, 'n gedig en Herbert von Karajan se interpretasie van die Overture in Richard Wagner se Tannhäuser.

Deel
Goeiemôre
Ek groet julle vanoggend vanuit die Banhoekvallei buite Stellenbosch.
My “bly-op-die-plaas-plan" het toe die wind van voor gekry. Kom ons sê net dat die wiskunde van erf+grond+broer-dogter 'n komplekse, moeilike som is...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Anneliese Burgess
JoernalisAnneliese Burgess is 'n voormalige mederedakteur van Vrye Weekblad. Sy is aangewys as algehele wenner van die 2023 ATKV-Mediaveertjie vir ondersoekende joernalistiek.