Dis in die grys waar SA se ongelooflike magic gebeur
SALIGE SONDAG

ANNELIESE BURGESS skryf oor 'n vergadering van 'n boere-unie op die diep platteland, 'n veldbrand en die linte wat haar steeds bind aan haar komvandaan – en hoe sy ál gemakliker daarmee en daaroor voel.
So gebeur dit toe dat ek hierdie week die jaarvergadering van Steynsburg se boere-unie bywoon. My broer is genooi as gasspreker en vra of ek wil saamry. Dit is so vyf ure se ry van Oos-Londen af en dit gee ons lekker tyd vir gesels. Ek en my Landbouweekblad-boetie het baie in gemeen. Ons is storievertellers, maar ons is ook plattelanders. Ek pak vir ons padkos (maar vergeet helaas die fles tee) en ons kap op, oor Komani en Molteno, vir die vergadering wat om 14:30 begin...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel
Ons speel munisipaliteit-munisipaliteit
Goeiemôre

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Anneliese Burgess
JoernalisAnneliese Burgess is 'n voormalige mederedakteur van Vrye Weekblad. Sy is aangewys as algehele wenner van die 2023 ATKV-Mediaveertjie vir ondersoekende joernalistiek.