Die sluier van onkunde en die huisie aan die voet van Toorberg
SALIGE SONDAG

ANNELIESE BURGESS kry kans om nog berghuisies te versamel en in een te gaan bly, waar sy die sluier van onkunde oor haar kon laat val – die eerste stap na beginsels vir 'n beter samelewing ontwerp.
Ek groet julle vanoggend uit 'n groen, blink-nat Kamdeboo. Met my rekenaar en stapskoene, 'n koelboks vol proviand en twee kiste Klein Roosboom Chenin Blanc.
Ek versamel my lewe lank prentjies van afgeleë berghuisies. Gewoonlik is hulle iewers in Skotland, Ierland of op 'n fjord in Skandinawië. Daar is iets aan die beeld van 'n knus huisie in 'n afgeleë, wilde plek sonder mense, wat 'n skroef in my losdraai – ek voel al my lewe lank 'n aangetrokkenheid tot afsondering, maar dit het oor die afgelope paar jaar 'n al meer intense behoefte geword...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel
Goeiemôre

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Anneliese Burgess
JoernalisAnneliese Burgess is 'n voormalige mederedakteur van Vrye Weekblad. Sy is aangewys as algehele wenner van die 2023 ATKV-Mediaveertjie vir ondersoekende joernalistiek.