Om jou hand in die vuur te druk (en daar te hou) en dan ......

SALIGE SONDAG

Om jou hand in die vuur te druk (en daar te hou) en dan ... die bang-babelaas

ANNELIESE BURGESS skryf oor die noodsaak van afsondering of sommer net alleenheid, al loop jy gevaar om die skeut nihilisme in jouself te laat ontwaak.

Goeiemôre

Ek groet julle vanoggend uit Nieu-Bethesda, een van my gunstelingplekke op aarde. Uit nog 'n beeldskone wit huisie, dié keer aan die voet van 'n sagte meenthuiskoppie met rooigras en beeste en 'n wagter op 'n grys perd.

Verlede Sondag het 'n vreemde ding met my gebeur. Ná 'n byna perfekte dag – 'n vinnige koffie met my vriende by Langkloof, toe 'n lang ent te voet op in Tierkloof, 'n gil-ontlokkende neerlaat in 'n yskoue stroom gevolg deur 'n redelik produktiewe geswoeg met woorde, betrap 'n beklemmende eensaamheid my die middag. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.