Kleur is 'n emosionele instrument en beweeg tussen konkrete waarneming en abstrakte betekenis. ANNELIESE BURGESS deel haar afgelope week in kleurvolle foto's. Van geel se vreugde en vergifnis tot blou se melankolie en hoop. En die heiligheid van groen. En dan is daar ook oudergewoonte 'n klompie dit-en-dat-aanbevelings.
Ek moes verlede Sondag my Karoo-wandeling tydelik opskort om huis toe te kom. Op die stil stuk pad tussen Graaff-Reinet en Pearston (met 'n nostalgiese klankbaan van Suzi Quatro en Bryan Adams wat my vriend Sam vir my aanmekaar gesit het) begin ek ewe skielik oral geel sien. Die geel streep aan die kant van die teerpad, plate geel blommetjies, geel struike in die veld. 'n Enkele skelgeel lelie teen 'n klipperige rotsplaat.
In antieke Egipte was geel die simbool vir die ewige en onverganklike, en is dit in grafskilderkuns gebruik om die vlees van die gode uit te beeld. In Chinese kultuur is geel histories gereserveer vir keisers, en het dit mag en voorspoed gesimboliseer...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
SALIGE SONDAG
My week in geel, rooi, blou + (g)rou
Kleur is 'n emosionele instrument en beweeg tussen konkrete waarneming en abstrakte betekenis. ANNELIESE BURGESS deel haar afgelope week in kleurvolle foto's. Van geel se vreugde en vergifnis tot blou se melankolie en hoop. En die heiligheid van groen. En dan is daar ook oudergewoonte 'n klompie dit-en-dat-aanbevelings.
Deel
Goeiemôre
Ek moes verlede Sondag my Karoo-wandeling tydelik opskort om huis toe te kom. Op die stil stuk pad tussen Graaff-Reinet en Pearston (met 'n nostalgiese klankbaan van Suzi Quatro en Bryan Adams wat my vriend Sam vir my aanmekaar gesit het) begin ek ewe skielik oral geel sien. Die geel streep aan die kant van die teerpad, plate geel blommetjies, geel struike in die veld. 'n Enkele skelgeel lelie teen 'n klipperige rotsplaat.
In antieke Egipte was geel die simbool vir die ewige en onverganklike, en is dit in grafskilderkuns gebruik om die vlees van die gode uit te beeld. In Chinese kultuur is geel histories gereserveer vir keisers, en het dit mag en voorspoed gesimboliseer...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Anneliese Burgess
JoernalisAnneliese Burgess is 'n voormalige mederedakteur van Vrye Weekblad. Sy is aangewys as algehele wenner van die 2023 ATKV-Mediaveertjie vir ondersoekende joernalistiek.