Jozi vs. Pretoors + ’n paar draaie met onder andere ’n aktiewe slang

SALIGE SONDAG

Jozi vs. Pretoors + ’n paar draaie met onder andere ’n aktiewe slang

ANNELIESE BURGESS vertel van die melankolie wat kom as die son oor Joburg sak, verlustig haar in Saffa-maniertjies en vertel van die kameraadskap toe 'n slang sy kop in 'n koffiewinkel uitsteek.

Goeiemôre

Ek het 'n love/hate relationship met Johannesburg. 'n Groot deel van my hart lê daar onder die jakarandabome begrawe, maar ek het ook skade weg van dekades se Jozi-werk en wegwees van my kind.

Daar is iets aan die reuk van Johannesburg – rook en reën en herinnering – wat vir my soos 'n drup met dopamien is. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.