MAANDAG MET MAX
Breukspul op breukspul, en dan dala ons weer saam
Dit het nou 'n speletjie geword om die volgende krisis in die regering van nasionale eenheid te kry, skryf MAX DU PREEZ. Maar dit is so dat dinge minder histeries sal wees as die DA 'n leier met statuur kan vind. En dan is daar weer sewe goed wat jy vandag wil weet.
MAANDAG MET MAX
Breukspul op breukspul, en dan dala ons weer saam
Dit het nou 'n speletjie geword om die volgende krisis in die regering van nasionale eenheid te kry, skryf MAX DU PREEZ. Maar dit is so dat dinge minder histeries sal wees as die DA 'n leier met statuur kan vind. En dan is daar weer sewe goed wat jy vandag wil weet.
Deel
TYD VIR ONTBYT? | Soms loop die pad na 'n man se hart deur sy rolex.
Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2025-01-26-in-uganda-gaan-die-pad-na-n-man-se-hart-deur-sy-rolex/)
1. Die druk op die minister van verdediging, Angie Motshekga, en pres. Cyril Ramaphosa self om iets daadwerkliks aan die lot van Suid-Afrikaanse soldate in die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) te doen, het skerp toegeneem nadat nege soldate die naweek deur rebellemagte buite Goma gedood is. Daar is konsensus dat die Suid-Afrikaanse magte daar, deel van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap se vredesmag, hopeloos te swak toegerus en ondersteun word en byna sonder enige lugsteun moet veg. Die medevoorsitter van die parlementêre komitee oor verdediging, Malusi Gigaba, het verklaar dat intelligensiekapasiteit ook ondersoek moet word. Die DRK sê die M23-rebelle word deur die regering van Rwanda ondersteun. Pres. Emmanuel Macron van Frankryk het gister met die leiers van die DRK en Rwanda gepraat en 'n beroep op vrede gedoen...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.