Prys v4n 3i3rs ly ond3r die Chin3s3 j4kk4ls in di3 KI-ho3nd3rhok

WO3NSD4G M3T WILL3M

Prys v4n 3i3rs ly ond3r die Chin3s3 j4kk4ls in di3 KI-ho3nd3rhok

DeepSeek het aandelebeurse – en dalk jou pensioenfondsbestuurders – op hol, skryf WILLEM KEMPEN, maar die ding moet soms in kodetaal kommunikeer weens sensuur deur Chinese owerhede. Plus sewe goed wat menslike wesens soos jy vandag wil weet.

ONTEIENINGSWET | Die tegniese punt wat (omtrent) almal misgekyk het.

Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2025-01-28-macpherson-wou-net-n-skroef-vasdraai-nou-ratel-die-hele-onteieningswa/)

1. Etlike Suid-Afrikaanse organisasies het bevestig dat hulle werksaamhede reeds in gedrang is weens pres. Donald Trump se bevel dat buitelandse ontwikkelingshulp opgeskort word hangende 'n hersiening van alle programme oor 'n tydperk van 90 dae. Dit sluit in die Wits Health Consortium en die Wits Reproductive Health and HIV Institute, wat van befondsing deur USAID afhanklik is. Suid-Afrika het volgens News24 verlede jaar altesame R6,2 biljoen in ontwikkelingshulp van die VSA ontvang, baie daarvan via die President’s Emergency Plan for Aids Relief (Pepfar), wat nou ook opgeskort is...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.