Dis nou nie hienatu of danatu nie, die doodsangs pla die Boere nog

DONDERDAG MET BOUWER

Dis nou nie hienatu of danatu nie, die doodsangs pla die Boere nog

BOUWER BOSCH skryf oor die nuwe Uberdiens wat net Afrikaanse bestuurders wil aanstel en hoop hulle gaan mense van alle rasse aanstel sodat almal kan sien dit gaan oor die oorlewing van die taal en niks anders nie. Plus sewe dinge wat jy vandag wil weet.

TIEKTÔK | Die Afrikaanse mense op dié app is 'n jolige klomp.

Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2025-01-29-afrikaanse-tiktok-sterre-niks-onsmaaklik-net-vermaaklik/)

1. Marco Rubio, Amerikaanse minister van buitelandse sake, het die Trump-administrasie se bevriesing van buitelandse ontwikkelingshulp gedeeltelik tersyde gestel, wat ook beteken dat Suid-Afrikaanse MIV/vigs-projekte wat deur die Pepfar-program gefinansier word, dalk met hul werk sal kan voortgaan. Rubio het uitsonderings aangekondig vir sekere soorte hulpverlening wat “lewensreddende humanitêre bystand" insluit...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.