God is gras en water en see + ’n paar gedagtes oor hoekom ek kook
SALIGE SONDAG

ANNELIESE BURGESS vertel van 'n gewaarwording van God in die mosserige bosse en eindelose strande waarop sy oor die afgelope paar jare een-voet-voor-die-ander beweeg het deur tyd en lig en mis en reën. Sy vertel ook hoekom sy hou van kook – dieselfde rede hoekom sy hou van stap.
Eers 'n bietjie agtergrond tot 'n dieper storie oor 'n spirituele reis.
Xolobeni, aan die Wildekus, lê tussen die Mzamba- en Mtentu-riviere. Dit is die tuiste van die Amadiba-clan van die AmaMpondo-mense en is so afgeleë as kan kom – aan die einde van bykans onbegaanbare paaie in die diepste hartland van die landelike Oos-Kaap...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel
Goeiemôre

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Anneliese Burgess
JoernalisAnneliese Burgess is 'n voormalige mederedakteur van Vrye Weekblad. Sy is aangewys as algehele wenner van die 2023 ATKV-Mediaveertjie vir ondersoekende joernalistiek.