Voor God is almal gelyk, maar nie voor die kameras nie

MAANDAG MET MAX

Voor God is almal gelyk, maar nie voor die kameras nie

MAX DU PREEZ skryf hoe diep geraak hy is deur die ontberinge waarvan die vrygelate Israelse gyselaars op TV vertel. Dit maak die amper totale gebrek aan aandag aan Palestynse gevangenes uit Israel se tronke, insluitend gebrutaliseerde kinders, net meer skreiend. En dan is daar sewe goed wat jy vandag wil weet.

SÓ ONTHOU ONS JOHA | Dié belowende jong skrywer is gisteroggend oorlede.

Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/boeke/2025-02-02-jong-skrywer-se-ster-uitgedoof/)

1. Slegs 5% van die spaza-winkels in Gautengwat deur buitelanders besit word, word bedryf met die goedkeuring van die Gautengse regering, het die LUK vir finansies en ekonomiese ontwikkeling, Lebogang Maile, gister sê. Maile sê 95% van aansoeke om registrasie is afgekeur weens die verkeerde of vervalste dokumentasie. Spaza-winkels en ander klein ondernemings wat voedsel hanteer, het nog tot ’n uitgestelde spertyd van 28 Februarie tyd om te registreer. Pres. Cyril Ramaphosa het in November verlede jaar aangekondig dat alle spaza-winkels binne 21 dae moes registreer, nadat 23 kinders dood is weens vergiftiging aan kos wat by spaza-winkels gekoop is...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.