Van grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.
DINSDAG MET LAUREEN
Oor ’n Hylton Nel-bord, en spyt wat te laat gekom het
'n Kosbare versamelstuk wat dié week in haar huis gebreek het, het LAUREEN ROSSOUW laat besef sy moet vandag haar hart oor berou oopmaak. En dan is daar weer sewe dinge wat jy vandag wil weet.
Deel
JAN HORN VRA: | Wat beteken die nuutste KI-modelle vir spraakvryheid?
Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2025-02-03-deepseek-soek-dieper/)
1. Suid-Afrika was een van 'n hele klomp lande wat gister geskarrel het om al die vure te blus wat deur Donald Trump en Elon Musk aangeblaas word. Trump het na aanleiding van die Onteieningswet op Truth Social gesê: “I will be cutting off all future funding to SA until a full investigation of this situation has been completed!” John Steenhuisen van die DA was een van verskeie opposisieleiers wat Trump se opmerkings as kommerwekkend en onverantwoordelik bestempel het. Steenhuisen het gesê die wet is ver van ideaal, maar: “Dit is egter nie waar dat die wet toelaat dat grond arbitrêr deur die staat onteien mag word nie; en dit vereis wel billike vergoeding vir wettige onteiening ingevolge artikel 25 van die Grondwet.”..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Laureen Rossouw
Redakteur: Vrye TydskrifVan grootword op Riversdal tot die kruin van internasionale dekor-joernalistiek. As redakteur van Elle Décor het Laureen Rossouw diep betrokke geraak by Suid-Afrikaanse ontwerp en ontwerpers. Dit bly ’n passie. Nie net om ons unieke aanslag internasionaal te bevorder nie, maar ook om meer Suid-Afrikaners daaraan bekend te stel.