G’n maklike pad tussen al dié bot-sende belange

WOENSDAG MET WILLEM

G’n maklike pad tussen al dié bot-sende belange

WILLEM KEMPEN is mal oor alles wat mens met kunsmatige intelligensie kan doen, maar ons moenie dink die nuutste is noodwendig die beste nie. Daar is ook weer sewe goed wat jy vandag wil weet.

WIE STOOK TRUMP SE SA VUUR? | Die Amerikaanse president se dreigemente val nie net uit die lug nie, skryf Max du Preez.
Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2025-02-04-wie-sit-agter-trump-se-intimidasie-van-suid-afrika/)

1. Donald Trump het gister vriend en vyand verras toe hy ná 'n ontmoeting in die Withuis met premier Benjamin Netanyahu van Israel 'n plan aangekondig het vir die VSA om beheer van Gaza oor te neem en al die Palestynse inwoners na lande soos Egipte en Jordanië te laat skuif. Ingevolge die plan sal die VSA dan verantwoordelikheid neem vir die herbou en ontwikkeling van Gaza en daarvan 'n “a mecca for jobs and tourism" en “the Riviera of the Middle East” maak.

2. Pres. Cyril Ramaphosa se kantoor het op X gesê hy en Elon Musk het gesels oor Donald Trump se dreigemente om ontwikkelingshulp aan Suid-Afrika te staak. Hulle het gepraat oor “issues of misinformation and distortions”, lui die verklaring. “In the process, the president reiterated SA’s constitutionally embedded values of the respect for the rule of law, justice, fairness and equality.”..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.