Die kultus van die boelies + ’n paar goed wat ek (en India) wéét
SALIGE SONDAG

ANNELIESE BURGESS sê op haar lys goed wat sy van haarself weet, is dat sy al te veel boelies in haar lewe moes ervaar om haar met hulle op te hou. En dan is daar ook die gebruiklike dit-en-dat-aanbevelings.
Ek het gister my dogter help intrek in haar koshuiskamer op Stellenbosch vir Jaar Twee. Dit is 'n tweedejaar-upgrade – verlede jaar het haar venster op die quad uitgekyk, hierdie jaar is daar berg!
Ek gaan so 'n ruk op die Bos uithang. Ek moet 'n klomp goeters gedoen kry – werkvergaderings, 'n televisieding vir die universiteit, en 'n reeks onderhoude – voor ek myself vir oulaas terugtrek in 'n skryfkokon om die (nog baie) los drade bymekaar te trek in wat ek hoop dan die eerste konsep van Die geskiedenis van reën gaan wees...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel
Goeiemôre

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan [email protected].
Deel
-
Deel
Anneliese Burgess
JoernalisAnneliese Burgess is 'n voormalige mederedakteur van Vrye Weekblad. Sy is aangewys as algehele wenner van die 2023 ATKV-Mediaveertjie vir ondersoekende joernalistiek.