MAANDAG MET MAX
Almal in SA nou gestraf met AfriSol se gifsaadjies wat uiteindelik spruit
Jare lank al neul Solidariteit en AfriForum by Amerika om Afrikaners as slagoffers te beskou, maar eers met 'n malletjie in die Withuis kon dit gebeur. Nou moet ons ander Afrikaners inspring en wys ‘ons is nie almal so nie', skryf MAX DU PREEZ.

Deel
WESKUS AAN DIE VERANDER | “Jan, dit voel soos Orania hier."
Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2025-02-09-die-wit-huise-van-st-helenabaai/)
1. Die DA se woordvoerder oor justisie, Glynnis Breytenbach, sê die DA gaan appèl aanteken teen pres. Cyril Ramaphosa se besluit om die verslag oor die vorige minister van justisie, Thembi Simelane, se betrokkenheid by die VBS Bank-skandaal geheim te hou...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan [email protected].
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.