Dalk is dit linkses se skuld dat regses vooruit boer

WOENSDAG MET WILLEM

Dalk is dit linkses se skuld dat regses vooruit boer

WILLEM KEMPEN wys watter windeiers die VSA se Demokrate is en hoe die waarheid soek raak te midde van meer as 120 miljoen toeskouers. Daar is ook weer sewe goed wat jy vandag wil weet.

TOM ROBBINS | Vir cowgirls is blou steeds die kleur van skaterlag.

Kliek hier om te lees (https://www.vryeweekblad.com/menings-en-debat/2025-02-11-vir-cowgirls-is-blou-die-kleur-van-skaterlag-al-is-tom-robbins-dood/)

1. Die polisie het gister skokgranate en waterkanonne gebruik om woedende studente van die Kaapse Skiereiland-Universiteit van Tegnologie (CPUT) uiteen te laat gaan te midde van die behuisingskrisis hier en by die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK). Albei instellings sê hulle het nie naastenby genoeg geriewe om al die studente te akkommodeer nie. 'n CPUT-woordvoerder het gesê hulle kan altesaam 16 200 studente huisves, maar het sowat 80 000 koshuis-aansoeke en altesame meer as ’n halfmiljoen aansoeke vir studie ontvang, het News24 berig...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan [email protected].