’n Week van loskop-chaos + Tiger Woods se les oor die dood van ’n ma

SALIGE SONDAG

’n Week van loskop-chaos + Tiger Woods se les oor die dood van ’n ma

ANNELIESE BURGESS vertel van 'n week van loskop-chaos wat haar duur te staan gekom het, en die les wat sy wegneem van Tiger Woods se besluit om van 'n gholftoernooi te onttrek om oor die dood van sy ma te rou.

Goeiemôre

Ek groet julle vanoggend van my stil stoep op Pringlebaai, ná 'n week van chaos. Ek vergeet Saterdag my koffer op die bagasievoerband by die lughawe (ek weet, who even?) en Sondag my sak in 'n Uber (ek weet, het ek dan nie Saterdag my les geleer nie?).

My rekenaar is daarin. So ook my gunstelingvulpen, 'n notaboek met maande se aantekeninge, en my dogter se kamera. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan [email protected].